vidgrids.com : Online Video Search & Discovery Engine :

Sarie Resepte Videos

SARIE KOOK! Lamsribbetjies met perske-marinade
SARIE KOOK! Lamsribbetjies met perske-marinade

Barbara het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die sewende episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Oop pizza-broodjies
SARIE KOOK! Oop pizza-broodjies

Barbara het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die derde episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Amandel-perske-tert
SARIE KOOK! Amandel-perske-tert

Herman het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die derde episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Peer-en-bokmelkkaas-tertjies.mp4
SARIE KOOK! Peer-en-bokmelkkaas-tertjies.mp4

Barbara het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die derde episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Herman maak Franse roosterbrood
SARIE KOOK! Herman maak Franse roosterbrood

Herman het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die 16de episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE Bruid: Agter die skerms by 'n plaastroue
SARIE Bruid: Agter die skerms by 'n plaastroue

Vervleg eie tradisie met inspirasie van ver - Turkse resepte, Australiese blomme, Japannese geskenk-idees - vir 'n unieke troue so reg uit ons hartland. Kom ...

SARIE KOOK! Koejawel-krummelpoeding.mp4
SARIE KOOK! Koejawel-krummelpoeding.mp4

Herman het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die 4de episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Panna cotta met gemengde vrugte
SARIE KOOK! Panna cotta met gemengde vrugte

Herman het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die12de episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Peer-en-sjokolade-tarte-tatin
SARIE KOOK! Peer-en-sjokolade-tarte-tatin

Herman het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die agste episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Appel-meringue met room en neute
SARIE KOOK! Appel-meringue met room en neute

Barbara het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die 9de episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Croissant-perskepoeding met geblikte perskes.mp4
SARIE KOOK! Croissant-perskepoeding met geblikte perskes.mp4

Barbara het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die eerste episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Koejawel-en-amandel-tert
SARIE KOOK! Koejawel-en-amandel-tert

Barbara het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die11de episode in hierdie opwindende kosreeks.

SARIE KOOK! Tagine-styl hoender met geblikte-appelkose.mp4
SARIE KOOK! Tagine-styl hoender met geblikte-appelkose.mp4

Herman het hierdie resep stapsgewys op SARIE KOOK op kykNET gedemonstreer. Hier is die resep vir die 2de episode in hierdie opwindende kosreeks.

Tannie Poppie skryf nou vir SARIE KOS (Deel 1 van video-reeks)
Tannie Poppie skryf nou vir SARIE KOS (Deel 1 van video-reeks)

Sy staan bekend as tannie Poppie - die ouma van koskennis. So gewild was sy in die kykNET-program Kokkedoor dat ons haar gevra het om haar resepte met ons te...

Vanielje kaaskoek (resep: Joline Maritz)
Vanielje kaaskoek (resep: Joline Maritz)

Herman maak Joline Maritz se vanielje kaaskoek uit die Julie-uitgawe van SARIE.

Herman wys stap-vir-stap hoe om ciabatta-deeg te vorm
Herman wys stap-vir-stap hoe om ciabatta-deeg te vorm

Ciabatta is daai taai brood met die groot rysgate. Die naam beteken letterlik 'pantoffel' en verwys na die vorm van die brood. Vir dié resep gebruik jy 'n el...

SARIE TV Herman maak stap-vir-stap sweetie pies.f4v
SARIE TV Herman maak stap-vir-stap sweetie pies.f4v

SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, maak stap-vir-stap sweetie pies uit die Mei 2011-uitgawe van SARIE. Dis 'n heerlike resep en maklik om te maak. Vir no...

SARIE TV Maak jou eie karamelroomys-soene
SARIE TV Maak jou eie karamelroomys-soene

Herman wys stap-vir-stap in die SARIE toetskombuis hoe om die karamelroomys-soene in die Januarie 2012-uitgawe te maak. Dis makliker as wat jy dink! Klik ook...

SARIE TV: Herman se patroon-koekversiering.
SARIE TV: Herman se patroon-koekversiering.

Versier jou koeke op dié manier, en wees kreatief met jou eie sjokolade-ontwerpe. Kantpatrone is deesdae oral te sien en jy kan 'n spesiale silikoon-matjie g...

SARIE TV: Herman maak brownie-koekies
SARIE TV: Herman maak brownie-koekies

Herman wys stap vir stap hoe om lekker brownie-koekies te maak. "Ek is versot op brownies! As jy dit soos koekies bak, kan jy op een slag 'n hele klomp maak ...

Herman maak 'n koffiekoek
Herman maak 'n koffiekoek

Anel Bezuidenhout van Melkbosstrand se resep is dié maand ons wener. Olie pleks van botter is die geheim. Klik om te sien hoe Herman dit maak. Die resep is i...

Deel jou eie resepte met ander
Deel jou eie resepte met ander

Met myedit kan jy resepte en foto's laai. Kyk na die ander gebruikers se inhoud wat uitsonderlik vertoon. http://myedit.me Laai en deel foto's maklik. Hou va...

SARIE TV Herman maak toffieappels_1.flv
SARIE TV Herman maak toffieappels_1.flv

Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, wys stap-vir-stap hoe om toffie-appels te maak soos gesien in die April 2011-uitgawe van SARIE. Hy wys ook hoe om die ...

SARIE KOOK! Brie-kaas in filodeeg met perskeblatjang
SARIE KOOK! Brie-kaas in filodeeg met perskeblatjang

Herman Lensing, SARIE-kosredakteur, demonstreer sy heerlike gereg met brie-kaas in fillodeeg met perskeblatjang.

SARIE TV - Teetyd-inspirasie (deel 4) - Trends in koekversier - Herman wys hoe.mpg
SARIE TV - Teetyd-inspirasie (deel 4) - Trends in koekversier - Herman wys hoe.mpg

Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, versier 'n sponskoek as deel van sy video-aanbieding - deel 4.

Resepte met vinkel op Pasella
Resepte met vinkel op Pasella

Heerlike kos met vinkel in ons November tuin-tot-tafel storie.

Agter die fotosessie - SARIE KOS Maart/April 2011
Agter die fotosessie - SARIE KOS Maart/April 2011

Dis tyd om jou vriende te nooi vir 'n aand van feestelike fantasie. Laat hulle kostuums dra en sit onkonvensionele geregte voor. Dis groot pret! Ons kameras ...

Ouma se Resepte op Eboek
Ouma se Resepte op Eboek

Gratis en Verniet. Meer as 50 van Suid-Afrika se Oumas se Resepte word in hierdie Eboek beskikbaar Gestel aan die Jong Vroue van more. Baie bekendes soos Ank...

SARIE TV: Maak jou eie kombuisbord
SARIE TV: Maak jou eie kombuisbord

Volg hierdie baie eenvoudige stappe en maak jou eie kombuisbord. Vir meer, kyk in die Junie-uitgawe van SARIE.

SARIE TV: Stap-vir-stap karamel-mousse-koek
SARIE TV: Stap-vir-stap karamel-mousse-koek

Dis 'n kombinasie van 'n flan en 'n uitgeholde sjokoladekoek van die Australiese kosghoeroe Donna Hay. Herman Lensing wys hoe om dit stap-vir-stap te maak. D...

SARIE TV - Herman maak tiramisu-kaaskoek_1.flv
SARIE TV - Herman maak tiramisu-kaaskoek_1.flv

Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, wys jou stap-vir-stap hoe om die verleidelike tiramisu-kaaskoek in die Desember 2010-uitgawe van SARIE te maak. Kom ba...

SARIE TV Teetyd-inspirasie (deel 1) - Herman maak 'n basiese sponskoek.mpg
SARIE TV Teetyd-inspirasie (deel 1) - Herman maak 'n basiese sponskoek.mpg

Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, het onlangs by die Cederbergfees 'n video-demonstrasie gehou. Hier's deel 1, 'n basiese sponskoekresep.

Herman se ystervarkie-koek
Herman se ystervarkie-koek

Herman wys stap vir stap hoe om 'n ystervarkie-koek te maak. Kry die volledige resep in die Mei 2013-uitgawe van SARIE.

SARIE TV Teetyd-inspirasie (deel 2)- Herman maak skoenlapper-versierings.mpg
SARIE TV Teetyd-inspirasie (deel 2)- Herman maak skoenlapper-versierings.mpg

Herman Lensing, SARIE se kosredakteur, het onlangs by die Cederbergfees op Clanwilliam 'n kosdemonstrasie gedoen. Hier's deel 2.

Pasella kook laekoolhidraatdisse saam met kosredakteurs
Pasella kook laekoolhidraatdisse saam met kosredakteurs

'n Laekoolhidraateetplan is deesdae groot nuus. Ons nooi kosredakteurs Herman Lensing van SARIE en Carmen Niehaus van Huisgenoot/YOU om vir ons disse te maak...

SARIE TV - Teetyd-inspirasie (deel 3) - Herman wys brei-inspirasie vir koekie-versiering.mpg
SARIE TV - Teetyd-inspirasie (deel 3) - Herman wys brei-inspirasie vir koekie-versiering.mpg

Brei is 'n enorme trend wêreldwyd. Selfs in die koskringe. Herman Lensing, SARIE se kosredakteur het onlangs 'n video-demonstrasie gedoen - hier's deel 3.

SARIE TV - Agter die kosskerms vir Kersfees saam met Herman
SARIE TV - Agter die kosskerms vir Kersfees saam met Herman

SARIE TV was agter die kosskerms toe Herman Lensing (SARIE se kosredakteur) en Donna Lewis (fotograaf) die Kers-uitgawe in Kaapstad geskiet het. Die fotosess...

Resepte met artisjokke en boerbone op Pasella.
Resepte met artisjokke en boerbone op Pasella.

Desember se tuin-tot-tafel resepte. Recipes with artichokes and broad beans on Pasella.

sup krim jamur - ala bang ical
sup krim jamur - ala bang ical

resep : - butter - bawang bombay - jamur champion - krim - tepun terigu - air kaldu ayam.

Herman maak 'n vrugtekoek vir Kersfees
Herman maak 'n vrugtekoek vir Kersfees

Dit is nooit te vroeg nie! Die geheim is om 'n Kerskoek 2 maande voor die tyd te bak sodat dit lekker geurig is. Dié resep is 'n moet-hê wat ek by die sjefsk...

Herman maak Cremora-tert
Herman maak Cremora-tert

Dis die jaar van die tert en ons hier by SARIE het besluit die Cremora-tert verdien 'n nuwe jas!

Varsgedruk 47: Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2
Varsgedruk 47: Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2

Dit is die tweede bundel in die suksesvolle Huisgenoot Top 500 Wenresepte reeks, en bevat die beste resepte uit die Huisgenoot-kombuis van die afgelope sewe ...

Herman maak stap-vir-stap lamskenkel-pastei
Herman maak stap-vir-stap lamskenkel-pastei

In die Mei-uitgawe van SARIE gee Herman Lensing vir jou 4 spyskaarte waarmee jy en jou vriende kan kook en kuier soos op TV. Híér wys hy stap-vir-stap hoe om...

7de Laan Kook
7de Laan Kook

Met meer as 1,92 miljoen kykers is 7de Laan een van die gewildste programme op SABC2. Nou deel sewe van die mees geliefde sepie-karakters hul gunstelinggereg...

Voormalige Mej. SA Melinda Bam gesels oor haar nuwe rol agter die skerms
Voormalige Mej. SA Melinda Bam gesels oor haar nuwe rol agter die skerms

"Ek wil mense weer sentimenteel oor Mej. SA maak" - Melinda Bam gesels met SARIE TV.

Herman maak stap-vir-stap basiese brooddeeg
Herman maak stap-vir-stap basiese brooddeeg

SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, wys stap-vir-stap hoe om basiese brooddeeg te maak. Dit vorm die basis van sy parmesaan-broodstokkies in die April 201...

Dagbreek: Kos is op die tafel - Kaaskoek in 'n bottel
Dagbreek: Kos is op die tafel - Kaaskoek in 'n bottel

Barbara Joubert van SARIE Kos maak maklike kits-kaaskoek. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://tw...

Dagbreek: Kos is op die tafel - Herman Lensing
Dagbreek: Kos is op die tafel - Herman Lensing

Herman Lensing van Sarie maak vandag blomkool puree. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter...

Related Producers: sariemagpasellatvkyknettvnbpublishersnutrinadm24myeditqPcZ1t14fPZ9vTDdaU62_g

Find the Videos, Producers, & Vloggers You Want Faster